Agter die wiel

Ons eie Suid-Afrikaanse “Top Gear” show. Drie dinamiese dames neem kykers op n opwindende reis. Die motorvoertuig program beloof om elke motor liefhebber op n reis the neem. Agter Die Wiel dek alle aspekte van die motor industrie.