Duidelik Soos Daglig DVD

Categories : , , ,

Release Date: December 1, 2015

Description

Duidelik soos daglig is Anaïs se 3de album vanaf haar debut album, Lig van die nag. Hierdie DVD bestaan uit al Anais se Musiek Videos van Lig van die nag, Liefdesoorlog, Duidelik soos Daglig en ook van haar Amerikaanse snutte.

Uitgereik deur Vonk Musiek en Real Music

Nou Beskikbaar by alle CD Winkels en PickńPay’s landswyd.