Duidelik soos daglig

Categories : , , , ,

Release Date: October 31, 2015

Description

Duidelik soos daglig is Anaïs se 3de album vanaf haar debut album, Lig van die nag. Hierdie album is vars, jonk en vol positiewe boodskappe.

Uitgereik deur Vonk Musiek en Real Music

Nou Beskikbaar by alle CD Winkels en PickńPay’s landswyd. Haar DVD is ook beskikbaar.

Duidelik soos daglig
Lost & Found
Ek wil dans
New love
Bietjie meer as soen