KKNK

March 29, 2018

KKNK (Calendar View, Our Events, Up Coming Events)

admin

March 29, 2018 - April 4, 2018

All Day

South Africa

Categories: , ,

Die jaar kuier ons by KKNK om julle met goeie musiek te vermaak.

Absa sal weer eens tydens die 2018 KKNK kuns na die hart van Oudtshoorn bring, met ʼn veldtog waarin ʼn aantal “funksionele” kunswerke oor die dorp heen geïnstalleer sal word om sodoende die dorp se status as Suid-Afrika se “kunstuiste” te vier.