May 22, 2014

Anais, Be Your Dream and NEASA

admin

No Comments

Anais, Be Your Dream en NEASA neem hande om ń beter toekoms vir SA se jeug te maak.

“Anais, Be Your Dream en NEASA het besluit om saam te smelt en strategieë uit te dink vir die toekoms van Suid-Afrika se Jeug. Hulle het al ń hele paar tieners se drome laat waar word d.m.v. werk skepping, beurse in SA Universiteite en selfs oorsee se beurse van NY Fashion Institute en Berkly verskaf. Ons sien uit om hulle bekend te stel aan die publiek

Hier is ń paar van laas jaar se kandidate wat beurse verower het. Hulle maak regtig ń sukses van hulle lewens en is regtig ambasadeurs van Be Your Dream.