May 22, 2014

Anais en Gerhard Steyn se Nuwe Album

admin

No Comments

Anais en Gerhard Steyn se Nuwe Album, Liefdeoorlog word benoem vir n Huisgenoot Tempo toekenning.

Anais en Gerhard Steyn se Nuwe Album, Liefdeoorlog word benoem vir n Huisgenoot Tempo toekenning by die 2014 Tempo Toekennings aand.
Die album is al in die SA top 20 CD verkope nie eers 2 maande na vrystelling nie.

Anais en Gerhard Steyn het ook hulle nuutste musiek video “Wie’t gesê: Liefde’s blind?” en het al 25 000 views op YouTube na die eerste 3 weke gekry.