May 22, 2014

ANAIS GOUE ALBUM

admin

No Comments

Anais se album, “Lig van die nag” gaan GOUD in sy eerste jaar.

“Anais se album, “Lig van die nag” was op December 2013 op KykNet Jukebox aangekondig da thy GOUE STATUS bereik het. “Dankie Vonk Musiek, Real Music en alma landers wat betrokke was”. xxxAnais”