May 22, 2014

Anais verskryn op die eerste episode van KykNet se “JAM”

“Anais was deel van Jam se eerste episode op KykNet 146. “Dankie aan JAM, Blixem en KykNet vir julle ondersteuning en vir die voorreg om op JAM te gewees het.” xxxAnais