May 22, 2014

Mizpah Trolie Rollie

admin

No Comments

Mizpah-Hair se “Trollie Rollie” en Be Your Dream maak lewe lekker.

Mizpah-Hair en Be Your Dream het besluit om iets lekker te doen vir die kinders van Kempton Park Hoërskool. Hulle het 15 kinders se name uit ń hoet getrek en vir hulle gesê,: “Julle het 5min om enige iets wat julle in julle trollie kan pak te kry in die Kemptop Park Spar.”

Dankie aan Mizpah-Hair , Spar en ook al die ander sponsors wat betrokke was.