May 22, 2014

Plaasvars-Fees

admin

No Comments

Anais vermaak die KykNet Bonnox Plaasvars-Fees

Anais het die mense van Bothaville in die tyd van die 2014 Nampo Skou by die Plaasvars-Fees vermaak met haar ongelooflike warm, sterk stem en haar band wat saam haar speel. Dit was regtig ń vertooning om te onthou, nie net haar sang, maar haar “stage presence”, saam met haar band en vuurwerke op stage was asem rowend.

Anais het in die week, 4 beurse weg gegee vir kinders wat ingeskryf het en toe gekies was om hulle “drome te bewaar” soos Anais sê. Haar projek “Be Your Dream” is sterk aan die gang en gee tieners wat dit regtig nodig het ń nuwe kaans om hulle drome waar te maak.