• May 22, 2014

    Sarie

    Anais verskyn op die Mei uitgawe van Sarie 2014 Ons wil baie dankie sê aan Gloria Cilliers van Sarie tydskrif wat ń ongelooflike artikel oor Anais, Be Your Dream en ook die NYC toer geskryf het. Dis was regtig ń voorreg om op julle tydskrif te wees

  • May 22, 2014

    Plaasvars-Fees

    Anais vermaak die KykNet Bonnox Plaasvars-Fees Anais het die mense van Bothaville in die tyd van die 2014 Nampo Skou by die Plaasvars-Fees vermaak met haar ongelooflike warm, sterk stem en haar band wat saam haar speel. Dit was regtig ń vertooning om te   More...

  • May 22, 2014

    Mizpah Trolie Rollie

    Mizpah-Hair se “Trollie Rollie” en Be Your Dream maak lewe lekker. Mizpah-Hair en Be Your Dream het besluit om iets lekker te doen vir die kinders van Kempton Park Hoërskool. Hulle het 15 kinders se name uit ń hoet getrek en vir hulle gesê,: “Jul  More...

  • May 22, 2014

    Marshall Music

    Marshall Music endorse Anais and the Be Your Dream Recording Studio’s Thanks Marshall Music for your endorsement. Our studio’s are amazing and really has an international quality. Be Your Dream offers amazing specials to anyone who wants to record the  More...

  • May 22, 2014

    Jam

    Anais verskryn op die eerste episode van KykNet se “JAM” “Anais was deel van Jam se eerste episode op KykNet 146. “Dankie aan JAM, Blixem en KykNet vir julle ondersteuning en vir die voorreg om op JAM te gewees het.” xxxAnais